moving towards XHTML compliance

This commit is contained in:
koenr
2005-01-05 09:13:05 +00:00
parent 5a4adea604
commit d59a2daf99
8 changed files with 50 additions and 144 deletions
+4 -13
View File
@@ -1,13 +1,4 @@
<P ALIGN=CENTER><B>Opdrag Tipe</B></P>
<P>Daar is 'n paar verskillende opdrag tipes</P>
<P><B>Ongekoppelde aktiwiteit</B> - word gebruik vir opdragte wat nie in Moodle
gedoen word nie. Studente sien 'n beskrywing van die opdrag, maar hoef nie enige
lêers elektronies in te handig nie. Onderwysers kan wel punte toeken aan
opdragte, en dan vir studente kennisgewing gee van hulle punte.
<P><B>Handig 'n lêer elektronies in</B> - met die tipe opdrag moet die studente
'n lêer(van enige tipe) elektronies inhandig. Dit kan Word dokumente wees, 'n
prent, 'n web blad, of enige iets wat jy vra. Onderwysers kan die opdrag merk in
'n gekoppelde omgewing.
<p align="center"><b>Opdrag Tipe</b></p>
<p>Daar is 'n paar verskillende opdrag tipes</p>
<p><b>Ongekoppelde aktiwiteit</b> - word gebruik vir opdragte wat nie in Moodle gedoen word nie. Studente sien 'n beskrywing van die opdrag, maar hoef nie enige lêers elektronies in te handig nie. Onderwysers kan wel punte toeken aan opdragte, en dan vir studente kennisgewing gee van hulle punte.</p>
<p><b>Handig 'n lêer elektronies in</b> - met die tipe opdrag moet die studente 'n lêer(van enige tipe) elektronies inhandig. Dit kan Word dokumente wees, 'n prent, 'n web blad, of enige iets wat jy vra. Onderwysers kan die opdrag merk in 'n gekoppelde omgewing.</p>
+1 -10
View File
@@ -1,10 +1 @@
<P ALIGN=CENTER><B>Herinlewering van opdragte</B></P>
<P>Studente kan nie opdragte weer inlewer as die Onderwyser dit eers gemerk het
nie. Maar die stelling kan verander word.</P>
<P>Gebruik die opsie om studente toe te laat om opdragte weer in te lewer na dat
hulle opdragte klaar gemerk is. Dan kan hulle opdrag weer gemerk word. Die
onderwyser kan so studente aanmoedig om te verbeter op hulle vorige poging.</P>
<P>Die opsie is nie beskikbaar vir ongekoppelde opdragte nie.</P>
<p align="center"><b>Herinlewering van opdragte</b></p>
+3 -6
View File
@@ -1,6 +1,3 @@
<P ALIGN=CENTER><B>Keuse Vrae</B></P>
<P>Spesifiseer hier die opsies waarvan lesers kan kies.
<P>Jy kan enige hoeveelheid van die opsies kies: dit is nie nodig om al 6 opsies
in te vul nie, party kan oopgelos word.
<p align="center"><b>Keuse Vrae</b></p>
<p>Spesifiseer hier die opsies waarvan lesers kan kies.</p>
<p>Jy kan enige hoeveelheid van die opsies kies: dit is nie nodig om al 6 opsies in te vul nie, party kan oopgelos word.</p>
+5 -16
View File
@@ -1,16 +1,5 @@
<P ALIGN=CENTER><B>Laat nuwe pos toe</B></P>
<P>Die opsie kan studente beperk om nuwe pos op die forum te sit.
<P>Vir meeste forums sal jy studente onbeperk toelaat om nuwe
pos(&quot;threads&quot;) by te sit, en ook terugvoer te lewer op pos.
<P>Maar party keer sal jy hulle wil beperk. Byvoorbeeld, die Nuus forum laat
slegs onderwysers toe om pos by te sit wat op die hoof blad van die kursus sal
verskyn. Kies in die geval die derde opsie&nbsp; &quot;Geen bersprekings, geen
terugvoer&quot;.
<P>Party keer wil jy hê dat net onderwysers besprekings kan begin, maar wil hê
dat studente kan terugvoer lewer (byvoorbeeld in die Nuus forum op die hoof
blad). Kies in die geval die tweede opsie, &quot;Geen besprekings, maar
terugvoer word toegelaat&quot;.
<p align="center"><b>Laat nuwe pos toe</b></p>
<p>Die opsie kan studente beperk om nuwe pos op die forum te sit.</p>
<p>Vir meeste forums sal jy studente onbeperk toelaat om nuwe pos("threads") by te sit, en ook terugvoer te lewer op pos.</p>
<p>Maar party keer sal jy hulle wil beperk. Byvoorbeeld, die Nuus forum laat slegs onderwysers toe om pos by te sit wat op die hoof blad van die kursus sal verskyn. Kies in die geval die derde opsie&nbsp; "Geen bersprekings, geen terugvoer".</p>
<p>Party keer wil jy hê dat net onderwysers besprekings kan begin, maar wil hê dat studente kan terugvoer lewer (byvoorbeeld in die Nuus forum op die hoof blad). Kies in die geval die tweede opsie, "Geen besprekings, maar terugvoer word toegelaat".</p>
+6 -16
View File
@@ -1,16 +1,6 @@
<P ALIGN=CENTER><B>Aangehegte stukke saam met pos op 'n forum</B></P>
<P>Jy kan 'n lêer aanheg by enige posstuk in die forum. Die lêer word op die
bediener saam met jou pos gestoor.
<P>Gebruik dit om 'n foto te wys of 'n Word dokument.
<P>Die lêer kan van enige tipe wees, dit word aanbeveel dat jy die lêer 'n
naam gee wat eindig met die standaard drie letter agtervoegsel, .doc vir 'n Word
dokument, .jpg of .png vir 'n prent, ens. Dit sal dit makliker maak vir ander
mense om jou aangehegte stukke te sien in hulle &quot;browsers&quot;.
<P>As jy pos redigeer en 'n nuwe lêer aanheg, sal dit die vorige lêer vervang.
<P>As jy pos redigeer en jy sit nie 'n nuwe lêer by nie, sal die oorspronklike
lêer gehou word.
<p align="center"><b>Aangehegte stukke saam met pos op 'n forum</b></p>
<p>Jy kan 'n lêer aanheg by enige posstuk in die forum. Die lêer word op die bediener saam met jou pos gestoor.</p>
<p>Gebruik dit om 'n foto te wys of 'n Word dokument.</p>
<p>Die lêer kan van enige tipe wees, dit word aanbeveel dat jy die lêer 'n naam gee wat eindig met die standaard drie letter agtervoegsel, .doc vir 'n Word dokument, .jpg of .png vir 'n prent, ens. Dit sal dit makliker maak vir ander mense om jou aangehegte stukke te sien in hulle "browsers".</p>
<p>As jy pos redigeer en 'n nuwe lêer aanheg, sal dit die vorige lêer vervang.</p>
<p>As jy pos redigeer en jy sit nie 'n nuwe lêer by nie, sal die oorspronklike lêer gehou word.</p>
+6 -16
View File
@@ -1,16 +1,6 @@
<P ALIGN=CENTER><B>Forum Tipes</B></P>
<P>Daar is 'n paar verskillende forum tipes:
<P><B>'n Eenvoudige bespreking</B> - is slegs een onderwerp, op een bladsy.
Gebruik dit vir 'n kort bespreking.
<P><B>Standaard forum vir algemene gebruikers</B> - dit is 'n oop forum waar
enige iemand 'n bespreking kan begin. Gebruik dit vir 'n algemene forum.
<P><B>Elke persoon pos een bespreking</B> - Elke persoon kan een bespreking
begin(enige iemand kan terugvoer lewer). Gebruik dit om studente te laat
reflekteer oor die week/onderwerp wat verby is, en kry dan almal se terugvoer
hieroor.
<P>(Meer nog in toekomstige Moodle weergawes)
<p align="center"><b>Forum Tipes</b></p>
<p>Daar is 'n paar verskillende forum tipes:</p>
<p><b>'n Eenvoudige bespreking</b> - is slegs een onderwerp, op een bladsy. Gebruik dit vir 'n kort bespreking.</p>
<p><b>Standaard forum vir algemene gebruikers</b> - dit is 'n oop forum waar enige iemand 'n bespreking kan begin. Gebruik dit vir 'n algemene forum.</p>
<p><b>Elke persoon pos een bespreking</b> - Elke persoon kan een bespreking begin(enige iemand kan terugvoer lewer). Gebruik dit om studente te laat reflekteer oor die week/onderwerp wat verby is, en kry dan almal se terugvoer hieroor.</p>
<p>(Meer nog in toekomstige Moodle weergawes)</p>
+19 -55
View File
@@ -1,55 +1,19 @@
Pos word geevalueer gebaseer op die teorie van <strong>geskeide en verbonde
kennis</strong>.
Die teorie kan jou help om menslike interaksie uit 'n ander oogpunt te sien.
Dit beskryf 'n manier om dinge wat ons sien en hoor te evalueer en meer van te
leer.
Almal van ons gebruik die metodes in verskillende hoeveelhede op verskillende
tye. Vir die voorbeeld word twee mense gebruik, Jim wat meestal geskeide kennis
gebruik en Mary wat meestal verbonde kennis gebruik.
<ul>
<li>Jim hou daarvan om objektief te bly en probeer sy emosies en gevoelens uit
die saak hou. As hy in 'n bespreking is met mense wat ander idees het, staan
hy by sy standpunte, en probeer hy met logika foute in ander mense se
redenasies kry. Hy is krities oor nuwe idees behalwe as dit 'n feit
is van 'n betroubare bron soos 'n handboek, onderwyser of direkte
ondervinding. Jim gebruik <strong>geskeide kennis</strong>.
</li>
<li>Mary is baie sensitief teenoor ander mense se gevoelens. Sy luister en vra
vrae totdat sy voel sy verstaan die ander persoon en kan die saak uit
hulle oogpunt sien. Sy leer deur die ondervindings van ander mense te
deel en hulle kennis wat hulle daar uit gekry het. Wanneer sy met ander
praat vermy sy konfrontasie en sal die persoon probeer help as sy 'n manier
kan sien om hulle te help met logiese voorstelle. Mary&nbsp; gebruik <strong>verbonde
kennis</strong>.</li>
</ul>
In die voorbeeld gebruik 'n man geskeide kennis en 'n vrou gebruik verbonde
kennis. 'n Paar navorsings projekte het gevind dat dit statisties meeste die
geval is, maar individuele persone kan enige plek op die spektrum lê tussen die
twee uiterstes.
Vir 'n groep wat effektief saamwerk is dit belangrik dat almal al twee
metodes kan gebruik.
'n Persoon kan karaktertrekke van&nbsp; enige twee metodes openbaar(of selfs
beide) in, byvoorbeeld, pos op 'n forum. Die doel van die evaluering van elke
posstuk is:
<blockquote>
a) om jou te help dink oor die onderwerp terwyl jy pos lees
b)vir die skrywer terugvoer te lewer oor hoe ander mense hulle sien
</blockquote>
Die resultate word nie gebruik om studente te evalueer nie maar slegs om
kommunikasie te verbeter.
<hr>
Vind meer uit oor die teorieë:
<ul>
<li>Belenky, M.F., Clinchy, B.M., Goldberger, N.R., &amp; Tarule, J.M. (1986). Women's ways of knowing: the development of self, voice, and mind. New York, NY: Basic Books.</li>
<li>Clinchy, B.M. (1989a). The development of thoughtfulness in college women: Integrating reason and care. American Behavioural Scientist, 32(6), 647-657.</li>
<li>Clinchy, B.M. (1989b). On critical thinking &amp; connected knowing. Liberal education, 75(5), 14-19.</li>
<li>Clinchy, B.M. (1996). Connected and separate knowing; Toward a marriage of two minds. In N.R. Goldberger, Tarule, J.M., Clinchy, B.M. &amp;</li>
<li>Belenky, M.F. (Eds.), Knowledge, Difference, and Power; Essays inspired by &#8220;Women&#8217;s Ways of Knowing&#8221; (pp. 205-247). New York, NY: Basic Books.</li>
<li>Galotti, K. M., Clinchy, B. M., Ainsworth, K., Lavin, B., &amp; Mansfield, A. F. (1999). A New Way of Assessing Ways of Knowing: The Attitudes Towards Thinking and Learning Survey (ATTLS). Sex Roles, 40(9/10), 745-766.</li>
<li>Galotti, K. M., Reimer, R. L., &amp; Drebus, D. W. (2001). Ways of knowing as learning styles: Learning MAGIC with a partner. Sex Roles, 44(7/8), 419-436. </li>
</ul>
Pos word geevalueer gebaseer op die teorie van <strong>geskeide en verbonde kennis</strong>. Die teorie kan jou help om menslike interaksie uit 'n ander oogpunt te sien. Dit beskryf 'n manier om dinge wat ons sien en hoor te evalueer en meer van te leer. Almal van ons gebruik die metodes in verskillende hoeveelhede op verskillende tye. Vir die voorbeeld word twee mense gebruik, Jim wat meestal geskeide kennis gebruik en Mary wat meestal verbonde kennis gebruik.
<ul>
<li>Jim hou daarvan om objektief te bly en probeer sy emosies en gevoelens uit die saak hou. As hy in 'n bespreking is met mense wat ander idees het, staan hy by sy standpunte, en probeer hy met logika foute in ander mense se redenasies kry. Hy is krities oor nuwe idees behalwe as dit 'n feit is van 'n betroubare bron soos 'n handboek, onderwyser of direkte ondervinding. Jim gebruik <strong>geskeide kennis</strong>.</li>
<li>Mary is baie sensitief teenoor ander mense se gevoelens. Sy luister en vra vrae totdat sy voel sy verstaan die ander persoon en kan die saak uit hulle oogpunt sien. Sy leer deur die ondervindings van ander mense te deel en hulle kennis wat hulle daar uit gekry het. Wanneer sy met ander praat vermy sy konfrontasie en sal die persoon probeer help as sy 'n manier kan sien om hulle te help met logiese voorstelle. Mary&nbsp; gebruik <strong>verbonde kennis</strong>.</li>
</ul>
In die voorbeeld gebruik 'n man geskeide kennis en 'n vrou gebruik verbonde kennis. 'n Paar navorsings projekte het gevind dat dit statisties meeste die geval is, maar individuele persone kan enige plek op die spektrum lê tussen die twee uiterstes. Vir 'n groep wat effektief saamwerk is dit belangrik dat almal al twee metodes kan gebruik. 'n Persoon kan karaktertrekke van&nbsp; enige twee metodes openbaar(of selfs beide) in, byvoorbeeld, pos op 'n forum. Die doel van die evaluering van elke posstuk is:
<blockquote>a) om jou te help dink oor die onderwerp terwyl jy pos lees b)vir die skrywer terugvoer te lewer oor hoe ander mense hulle sien</blockquote>
Die resultate word nie gebruik om studente te evalueer nie maar slegs om kommunikasie te verbeter.
<hr />
Vind meer uit oor die teorieë:
<ul>
<li>Belenky, M.F., Clinchy, B.M., Goldberger, N.R., &amp; Tarule, J.M. (1986). Women's ways of knowing: the development of self, voice, and mind. New York, NY: Basic Books.</li>
<li>Clinchy, B.M. (1989a). The development of thoughtfulness in college women: Integrating reason and care. American Behavioural Scientist, 32(6), 647-657.</li>
<li>Clinchy, B.M. (1989b). On critical thinking &amp; connected knowing. Liberal education, 75(5), 14-19.</li>
<li>Clinchy, B.M. (1996). Connected and separate knowing; Toward a marriage of two minds. In N.R. Goldberger, Tarule, J.M., Clinchy, B.M. &amp;</li>
<li>Belenky, M.F. (Eds.), Knowledge, Difference, and Power; Essays inspired by “Womens Ways of Knowing” (pp. 205-247). New York, NY: Basic Books.</li>
<li>Galotti, K. M., Clinchy, B. M., Ainsworth, K., Lavin, B., &amp; Mansfield, A. F. (1999). A New Way of Assessing Ways of Knowing: The Attitudes Towards Thinking and Learning Survey (ATTLS). Sex Roles, 40(9/10), 745-766.</li>
<li>Galotti, K. M., Reimer, R. L., &amp; Drebus, D. W. (2001). Ways of knowing as learning styles: Learning MAGIC with a partner. Sex Roles, 44(7/8), 419-436.</li>
</ul>
+6 -12
View File
@@ -1,12 +1,6 @@
<P ALIGN=CENTER><B>Forum Inskrywings</B></P>
<P>As 'n persoon ingeskryf is op 'n forum sal hulle 'n email kopie kry van alle
posstukke op die forum (pos word omtrent na <?PHP echo $CFG->maxeditingtime/60 ?>
minute gestuur).
<P>Mense kan gewoonlik kies of hulle ingeskryf wil wees op 'n forum of nie.
<P>Maar 'n onderwyser kan kies om alle kursus deelnemers in te skryf.
<P>Dit is baie handig vir nuus forums en forums aan die begin van die kursus
(voordat almal agtergekom het dat hulle self op die forums kan inskryf).
<p align="center"><b>Forum Inskrywings</b></p>
<p>As 'n persoon ingeskryf is op 'n forum sal hulle 'n email kopie kry van alle posstukke op die forum (pos word omtrent na <?PHP echo $CFG-?>
maxeditingtime/60 ?&gt; minute gestuur).</p>
<p>Mense kan gewoonlik kies of hulle ingeskryf wil wees op 'n forum of nie.</p>
<p>Maar 'n onderwyser kan kies om alle kursus deelnemers in te skryf.</p>
<p>Dit is baie handig vir nuus forums en forums aan die begin van die kursus (voordat almal agtergekom het dat hulle self op die forums kan inskryf).</p>