12 lines
581 B
HTML
12 lines
581 B
HTML
<p align="center"><b>Voorbeeld opdrag vorm</b></p>
|
|
|
|
<p>Die bladsy wys die details van die vorm wat gebruik sal word om jou werkstuk
|
|
te merk. Dit is wat die onderwyser sal gebruik om jou werk te merk. In 'n opdrag
|
|
wat deur klasgenote gemerk moet word sal die vorm ook deur die studente gebruik
|
|
word om opdragte te merk.</p>
|
|
|
|
<p>Let Wel: al kan jy die punte verander op die bladsy sal die verandering nie
|
|
gestoor word nie omdat die bladsy slegs 'n voorbeeld is. Die vorm is slegs 'n
|
|
voorbeeld, maar 'n vorm gelyk aan die een sal gebruik word om jou werk te
|
|
evalueer.</p>
|