13 lines
649 B
HTML
13 lines
649 B
HTML
<P ALIGN=CENTER><B>Aantal kommentaar, elemente, kriteria en aspekte wat
|
|
ingesluit moet word</B></P>
|
|
|
|
<P>Die aantal hier bepaal hoeveel items sal by die evaluasie ingesluit word.
|
|
Afhangend van die evaluerings strategie, die nommer is die aantal kommentaar,
|
|
elemente, kriteria en aspekte wat ingesluit moet word. Tipies sal 'n opdrag
|
|
tussen 5 en 15 elemente hê, die nommer sal afhang van hoe groot en kompleks die
|
|
opdrag is.<P>Alle evaluasies het plek vir algemene kommentaar. Vir 'n opdrag wat
|
|
nie 'n punt kry nie sal die nommer die aantal plekke wees vir kommentaar. As dit
|
|
nul is sal die area slegs vir algemene kommentaar wees.
|
|
|
|
</P>
|