47 lines
2.7 KiB
HTML
47 lines
2.7 KiB
HTML
<P ALIGN=CENTER><B>Bestuur van 'n werkswinkel opdrag</B></P>
|
|
|
|
<P>'n Werkswinkel opdrag is meer kompleks as 'n gewone opdrag en bestaan uit 'n
|
|
paar fases:
|
|
<OL>
|
|
<LI>Die evaluasie van die opdrag moet in 'n paar evaluasie ELEMENTE opgedeel
|
|
word. Dit gee die studente 'n raamwerk om te gebruik in hulle evaluasies. Die
|
|
onderwyser moet die elemente/punte staat opstel. (Sien die bladsy vir
|
|
meer details.)
|
|
|
|
<P>As die elemente opgestel is sal die onderwyser gewoonlik 'n paar
|
|
voorbeelde gee. Studente kan eers die voorbeelde evalueer voordat hulle met
|
|
hulle eie werk begin. Maar, voordat die opdrag aan die studente beskikbaar
|
|
gestel word moet die onderwyser ook die voorbeelde evalueer. Dit geen vir
|
|
die studente ook 'n idee hoe om die werkstukke te evalueer.
|
|
<P>Die inhandiging van voorbeelde is opsioneel en dalk nie van pas by alle
|
|
voorbeelde nie.
|
|
|
|
<LI>Die opdrag is nou oop aan alle studente. As die onderwyser voorbeelde gegee
|
|
het kan die studente gevra word om 'n sekere aantal van die voorbeelde te
|
|
evalueer. In die geval, moet die onderwyser die studente se evaluasies merk om
|
|
seker te maak dit is op standaard voordat hulle self met hulle eie werk begin.
|
|
Die standaard is gestel na 40%. As die student die benodigde aantal evaluasies
|
|
"geslaag" het, kan hulle begin om hulle eie werk in te handig.
|
|
<P>As 'n student werk inlewer kan die onderwyser, as benodig, die werk
|
|
evalueer. Die evaluasie kan gebruik word om die student se finale punt uit
|
|
te werk. Die evaluasies kan voor en na die keer datum gedoen word.
|
|
<P>As die opdrag deur klasgenote gemerk word, sal studente wat opdragte in
|
|
gegee het ander studente se werk gewys word om te evalueer. As hulle klaar
|
|
die werk gemerk het sal die student wie se werk dit is die evaluasie kan
|
|
sien(maar die student kan nie daarop kommentaar lewer nie). Die onderwyser
|
|
kan wel die evaluasies merk en daarvoor 'n punt gee wat gebruik sal word om
|
|
die student se finale punt uit te werk.
|
|
|
|
<LI>Na die keerdatum, skuif die onderwyser die opdrag na die volgende fase, nou kan die studente nie meer werk in lewer of ander se werk evalueer nie.
|
|
Die onderwyser bereken nou die finale punt vir die studente. Die finale punt
|
|
bestaan uit drie komponente, die onderwyser se punt, gemiddelde punt van die
|
|
klasgenote se evaluasies en die punt wat die onderwyser vir die student se
|
|
evaluasies gegee het. Die onderwyser gee vir die drie komponente 'n
|
|
gewig voor die berekening van die finale punt.
|
|
|
|
<LI>In die finale fase word studente toegelaat om hulle finale punt te sien. As
|
|
dit benodig word kan die onderwyser die opdrag terug skuif na die vorige fase
|
|
om veranderings te maak aan bv. die gewig van komponente.
|
|
</OL>
|
|
|