12 lines
487 B
HTML
12 lines
487 B
HTML
<P ALIGN=CENTER><B>Sluit eie werk in</B></P>
|
|
|
|
<P>Die evaluasie opdrag kan ook die student se eie werk insluit. Byvoorbeeld: as
|
|
'n student vyf werkstukke moet merk sal die student gevra word om ses werkstukke
|
|
te merk, die sesde werkstuk sal sy eie werk wees.
|
|
|
|
<P>As die aantal merkers na 0 gestel word en "die sluit eie werk in" opsie is aan sal
|
|
die student sy eie werk moet merk. Die punt mag dalk ook die onderwyser se punt
|
|
insluit (as die onderwyser wil).
|
|
|
|
</P>
|