57 lines
3.3 KiB
HTML
57 lines
3.3 KiB
HTML
<P ALIGN=CENTER><B>Evaluasie strategie</B></P>
|
|
|
|
<P>Daar is 'n paar evaluasie strategië beskikbaar:
|
|
|
|
<OL>
|
|
<LI><B>Geen punte toekenning</B> In die tipe opdrag gee studente nie 'n
|
|
kwantitatiewe evaluasie nie. Die studente lewer kommentaar maar gee nie 'n
|
|
punt nie. Die onderwyser kan wel vir die studente se kommentaar punte gee. Die
|
|
punte vorm die basis van die student se finale punt. As die onderwyser nie
|
|
punte toeken nie sal daar geen finale punt wees vir die opdrag nie.
|
|
|
|
<LI><b>Akkumulatiewe evaluasie.</b> Om evaluasie te vergemaklik, moet elke
|
|
opdrag 'n paar "Opdrag Elemente" bevat. Elke element handel oor 'n
|
|
sekere aspek van die opdrag . 'n Tipiese opdrag sal tussen 5 en 15 elemente
|
|
hê vir kommentaar en evaluasie, dit sal afhang van hoe ingewikkeld en hoe
|
|
lank die opdrag is. 'n Klasgenoot opdrag met net een element word toegelaat en
|
|
is dieselfde as 'n standaard Moodle opdrag.
|
|
<p>Die elemente het die volgende kenmerke:
|
|
<ol>
|
|
<li>Die BESKRYWING van die element. Dit moet duidelik stel watter aspek van
|
|
die opdrag word geevalueer. As die evaluasie kwalitatief is, is dit
|
|
behulpsaam om te sê wat word beskou as Uitstekend, Gemiddeld of Swak .
|
|
<li>Die SKAAL van die element. Daar is 'n paar gedefinieerde skale. Daar is
|
|
van eenvoudige Ja/Nee skale, tot meervoudige skale tot volle persentasie
|
|
skale. Kies die skaal om aan te pas by die aantal variasies wat die
|
|
element kan hê. Let Wel: die skaal bepaal nie die element se gewig met
|
|
die bepaling van die finale punt nie, 'n 2 punt skaal tel dieselfde as 'n
|
|
100 punt skaal as hulle dieselfde gewig het...
|
|
<li>Die GEWIG van die element. Met verstek word dieselfde gewig toe geken
|
|
aan al die elemente met die berekening van die finale punt. Dit kan
|
|
verander word deur belangrike elemente 'n gewig te gee meer as een, en
|
|
minder belangrike elemente 'n gewig minder as een. Om die gewig te
|
|
verander, verander nie die maksimum van die totale punt nie, die waarde
|
|
word bepaal deur die MAKSIMUM PUNT stelling by die klasgenoot opdrag.
|
|
Gewigte kan 'n negatiewe gewig kry (daar word nog ge-eksperimenteer met die
|
|
stelling).</li>
|
|
</ol>
|
|
|
|
<li><b>Aspekte wat ingesluit moet word.</b> Die elemente sal items of aspekte
|
|
beskryf wat ingesluit moet word by die opdrag. Die evaluasie word gebaseer op
|
|
die feit dat elemente ingesluit is of nie. Die onderwyser moet 'n tabel opstel
|
|
met voorgestelde punte wanneer al die aspekte ingesluit is, as een nie
|
|
ingesluit is nie, as twee nie ingesluit is nie, ens. As party items belangriker
|
|
is as ander kan hulle 'n gewig kry van groter as een. Minder belangriker
|
|
items kan 'n gewig kry van minder as een. Die totale "fout
|
|
optelling" is die som van die gewig van alle items wat weggelaat is. Die
|
|
persoon wat die werk evalueer kan altyd klein verstellings maak aan die gewig.</li>
|
|
|
|
<LI><b>Evaluasie kriteria.</b> Die elemente sal elk 'n stel "vlak"
|
|
stellings hê wat gebruik kan word om die opdrag mee te evalueer. Die
|
|
stellings kan akumulatief wees of self behoudend. Die evalueerder moet besluit
|
|
watter stelling pas die beste by die opdrag. Die onderwyser moet vit elke
|
|
stelling 'n punt gee. Dit sal normaalweg in rangorde volg. Die evalueerder kan
|
|
klein verstellings maak aan die punte.
|
|
</OL>
|
|
|