28 lines
1.3 KiB
HTML
28 lines
1.3 KiB
HTML
<P ALIGN=CENTER><B>Om klasgenote se werk te merk</B></P>
|
|
|
|
<P>Om evaluasie te vergemaklik word opdragte in 'n paar evaluasie elemente
|
|
verdeel. Elke element handel oor 'n sekere aspek van die opdrag. Afhangend van
|
|
die tipe opdrag, moet jy vir elke element:
|
|
<OL>
|
|
<LI>'n Punt kies deur op 'n knoppie te druk of van die kieslys af kies.
|
|
|
|
<LI>Verduidelik hoekom jy die punt gegee het in die terugvoer blok. As die rede
|
|
voor die handliggend is kan die blok oop gelos word. Let Wel: onderwysers mag dalk navraag doen as daar geen verduidlikings is nie.
|
|
</OL>
|
|
|
|
<P>In ander tipes van evalueering sal jy gevra word om vas te stel of sekere
|
|
elemente aanwesig is, in ander sal jy gevra word om te kies watter stelling pas
|
|
die beste by die opdrag. In albei die gevalle kan jy die punte aanpas om by die
|
|
opdrag te pas.
|
|
|
|
<P>Die laaste blok laat jou toe om algemene kommentaar te lewer. Dit sal jou
|
|
toelaat om jou evaluasie te verduidlik. Die terugvoer sal aan die student getoon
|
|
word wat die werk ingelewer het.
|
|
|
|
<P>Jy het 'n sekere tydperk, gewoonlik 'n half uur, om veranderinge aan te bring
|
|
aan jou punte of kommentaar. As die periode verby is sal die student verwittig
|
|
word dat sy werk gemerk is. In die fase sal jy slegs kan kyk na jou kommentaar
|
|
maar nie veranderinge kan aanbring nie.
|
|
|
|
</P>
|