14 lines
568 B
HTML
14 lines
568 B
HTML
<P ALIGN=CENTER><B>'n Gemerkte klasgenoot opdrag</B></P>
|
|
|
|
<P>Dit vertoon kommentaar en punte saam met 'n werkstuk wat gemerk is. As jy nie
|
|
tevrede is met die evaluasie nie kan jy terugvoer lewer op die kommentaar wat
|
|
gelewer is en nie die punt aanvaar nie (in die fase). As dit die geval is, onder
|
|
aan die skerm is daar plek om jou terugvoer in te skryf. Druk dan die knoppie
|
|
onderaan die skerm en kies NEE as jy gevra word of jy tevrede is met die
|
|
evaluasie.
|
|
|
|
<P>As jy tevrede is met die evaluasie klik die knoppie onder aan die skerm en
|
|
kies JA.
|
|
|
|
</P>
|