20 lines
1.0 KiB
HTML
20 lines
1.0 KiB
HTML
<P ALIGN=CENTER><B>Die finale punt</B></P>
|
|
|
|
<P>Die tabel op die skerm wys die finale punt en hoe die punt opgemaak is (dit
|
|
is hoe dit aan die student vertoon sal word). As daar waardes is wat weggelaat
|
|
is, is dit moontlik om terug te gaan en die waardes by te sit. Daar is twee
|
|
tipes veranderings wat aan die finale punt gebring kan word.
|
|
|
|
<OL>
|
|
<LI>As die onderwyser se punt bygesit moet word dan kan die werkstuk gemerk word
|
|
deur na die onderwyser se Bestuur skerm te gaan en op die "Student se
|
|
werk" skakel te klik. Enige werkstukke wat nie ingehandig is nie kan ook
|
|
gemerk word. As die werk klaar gemerk is skuif die opdrag na Fase 3 toe om die
|
|
finale punt te bereken. Op die manier kan ongemerkte opdragte ook gemerk word.
|
|
<LI>As 'n ander gewig skema gebruik moet word, skuif die opdrag terug na Fase 3
|
|
en die "Bereken Finale Punt" skakel kan geklik word en nuwe gewigte
|
|
kan gestel word. As die gewigte gestel is, skuif die opdrag na Fase 4 om die
|
|
punte aan die studente te vertoon.
|
|
</OL>
|
|
|