13 lines
512 B
HTML
13 lines
512 B
HTML
<P ALIGN=CENTER><B>Anonieme Evaluasies</B></P>
|
|
|
|
<P>'n Klasgenoot kan anoniem 'n evaluasie doen. In die geval sal die student se
|
|
naam (en foto) nie vertoon word nie. Slegs lêername word gebruik om stukke werk
|
|
te identifiseer en te merk.
|
|
|
|
<P>As die evaluasie nie anoniem is nie, dan sal werkstukke vertoon word met die
|
|
naam (en foto) van die student wie se werk dit is. Dit mag dalk die punte
|
|
toekenning beïnvloed.
|
|
|
|
<P>Let Wel: onderwyser punte wat aan studente getoon word is nooit anoniem nie.
|
|
</P>
|