Files
moodle/lang/af/help/workshop/addingacomment.html
T

21 lines
726 B
HTML

<P ALIGN=CENTER><B>Voeg Kommentaar by</B></P>
<P>Kommentaar kan bygevoeg word om:
<OL>
<LI>Om 'n verduideliking by te voeg by die evaluasie(deur die student wat die
werk gemerk het);
<LI>Navraag doen oor stellings wat gemaak is in die evaluasie(Deur die student
wie se werk dit is);
<LI>Om probleme op te los wat gedurende die evaluasie ontstaan het(deur die
onderwyser);
</OL>
<P>Die doel van die kommentaar is om 'n ooreenstemming te bereik of om die
persoon wat die werk gemerk het te vra om die werk weer te hersien. Die
bespreking moet op 'n redelike manier gevoer word.
<P>As die werk gehersien is sal die ou kommentaar uitgewis word en nie meer saam
met die werk vertoon word nie.
</P>