From 1af0f814d99d995e77c8a8a2ea049383b92e74eb Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: AMOS bot Date: Mon, 1 Feb 2021 00:07:52 +0000 Subject: [PATCH] Automatically generated installer lang files --- install/lang/af/install.php | 29 +++++++++++++++++++++++++++++ install/lang/tet/langconfig.php | 32 ++++++++++++++++++++++++++++++++ 2 files changed, 61 insertions(+) create mode 100644 install/lang/tet/langconfig.php diff --git a/install/lang/af/install.php b/install/lang/af/install.php index 8c7951b987f..08ef726e6ca 100644 --- a/install/lang/af/install.php +++ b/install/lang/af/install.php @@ -44,14 +44,43 @@ $string['datarootpermission'] = 'Datagidstoestemming'; $string['dbprefix'] = 'Tabelvoorvoegsel'; $string['dirroot'] = 'Moodle-gids'; $string['environmenthead'] = 'Gaan tans jou omgewing na ...'; +$string['environmentsub2'] = 'Elke Moodle-vrystelling het \'n paar minimumvereistes vir PHP-weergawes en \'n aantal verpligte PHP-uitbreidings. +Volledige omgewingskontrole word vóór elke installasie en opgradering gedoen. Kontak bedieneradministrateur asseblief as jy nie weet hoe om nuwe weergawe te installeer of PHP-uitbreidings te ontsper nie.'; +$string['errorsinenvironment'] = 'Omgewingskontrole het misluk!'; $string['installation'] = 'Installasie'; $string['langdownloaderror'] = 'Jammer, die taal "{$a}" kon nie afgelaai word nie. Die installasieproses sal in Engels voortgesit word.'; +$string['memorylimithelp'] = '

Die PHP-geheueperk vir jou bediener is tans op {$a} gestel.

+ +

Dit kan veroorsaak dat Moodle mettertyd geheueprobleme ervaar, veral as baie modules aangeskakel en/of daar baie gebruikers is.

+ +

Ons beveel aan dat jy, indien moontlik, PHP herkonfigureer met \'n hoër perk, soos 40M. + Jy kan verskeie maniere probeer om dit te doen:

+
    +
  1. As jy kan, herkompileer PHP met --enable-memory-limit. + Dit sal Moodle in staat stel om self die geheueperk te stel.
  2. +
  3. As jy toegang tot jou php.ini-lêer het, kan jy die memory_limit-instelling daarin verander tot iets soos 40M. As jy nie toegang het nie, kan jy dalk jou administrateur vra om dit vir jou te doen.
  4. +
  5. Op sommige PHP-bedieners kan jy \'n .htaccess-lêer in die Moodle-gids skep wat hierdie lyn bevat: +
    php_value memory_limit 40M
    +

    Op sommige bedieners kan dit egter verhoed dat alle PHP-blaaie werk (jy sal foute sien wanneer jy na die blaaie kyk), en daarom sal jy die .htaccess-lêer moet verwyder.

  6. +
'; $string['paths'] = 'Roetes'; +$string['pathserrcreatedataroot'] = 'Datagids ({$a->dataroot}) kan nie deur installeerder geskep word nie.'; $string['pathshead'] = 'Bevestig roetes'; +$string['pathsrodataroot'] = 'Datastamgids is nie skryfbaar nie.'; +$string['pathsroparentdataroot'] = 'Moedergids ({$a->parent}) is nie skryfbaar nie. Datagids ({$a->dataroot}) kan nie deur installeerder geskep word nie.'; $string['pathssubdirroot'] = '

Die volledige roete na die gids wat die Moodle-kode bevat.

'; +$string['pathsunsecuredataroot'] = 'Ligging van datastam is nie veilig nie'; $string['pathswrongadmindir'] = 'Admingids bestaan nie'; $string['phpextension'] = '{$a} PHP-uitbreiding'; $string['phpversion'] = 'PHP-weergawe'; +$string['phpversionhelp'] = '

Moodle vereis \'n PHP-weergawe van ten minste 5.6.5 of 7.1 (7.0.x het \'n paar enjinbeperkings).

+

Jy gebruik tans weergawe {$a}.

+

Jy moet PHP opgradeer of na \'n gasheer met \'n nuwer weergawe van PHP verskuif.

'; $string['welcomep10'] = '{$a->installername} ({$a->installerversion})'; +$string['welcomep20'] = 'Jy sien hierdie blad omdat jy die {$a->packname} {$a->packversion}-pakket suksesvol geïnstalleer en op jou rekenaar laat loop het. Baie geluk!'; +$string['welcomep30'] = 'Hierdie vrystelling van die {$a->installername} sluit die toepassings in om \'n omgewing te skep waarbinne Moodle gaan funksioneer, naamlik:'; $string['welcomep40'] = 'Die pakket sluit ook Moodle {$a->moodlerelease} ({$a->moodleversion}) in.'; +$string['welcomep50'] = 'Die gebruik van al die toepassings in hierdie pakket word beheer deur hul onderskeie lisensies. Die volledige {$a->installername}-pakket is -oopbron en word versprei onder die GPL-lisensie.'; +$string['welcomep60'] = 'Die volgende blaaie gaan jou deur \'n paar maklik volgbare stappe lei om Moodle op jou rekenaar te konfigureer en op te stel. Jy kan die verstekinstellings aanvaar of, opsioneel, hulle wysig om by jou eie behoeftes te pas.'; +$string['welcomep70'] = 'Klik die "Volgende"-knoppie hieronder om voort te gaan met die opstelling van Moodle.'; $string['wwwroot'] = 'Webadres'; diff --git a/install/lang/tet/langconfig.php b/install/lang/tet/langconfig.php new file mode 100644 index 00000000000..a9587bf1d08 --- /dev/null +++ b/install/lang/tet/langconfig.php @@ -0,0 +1,32 @@ +. + +/** + * Automatically generated strings for Moodle installer + * + * Do not edit this file manually! It contains just a subset of strings + * needed during the very first steps of installation. This file was + * generated automatically by export-installer.php (which is part of AMOS + * {@link http://docs.moodle.org/dev/Languages/AMOS}) using the + * list of strings defined in /install/stringnames.txt. + * + * @package installer + * @license http://www.gnu.org/copyleft/gpl.html GNU GPL v3 or later + */ + +defined('MOODLE_INTERNAL') || die(); + +$string['thislanguage'] = 'Tetun Dili';